Hierdie boekie bevat al die nodige informasie om peper te verbou. Belangrike aspekte wat bespreek word is kultivars, klimaat- en grondvereistes, verbouingspraktyke ens. A5-formaat; 11 bladsye