Agricultural Research Council -



News articles

 A
 B
 C
 D
 E
 F
 G
 H
 I
 J
 K
 L
 M
 N
 O
 P
 Q
 R
 S
 T
 U
 V
 W
 X
 Y
 Z

Please select a category
 View all categories
 Agricultural engineering
 Agro processing
 Annual Reports
 CEO magazines/articles
 Disease control
 Energy/Energie
 Food processing/Voedselverwerking
 General
 Germplasm
 Insect control
 Irrigation/Besproeiing
 Mechanisation/Meganisasie
 Media Releases
 MycoAfrica
 News articles
 News releases
 Plant Protection Newsletter
 Radio talks
 Resource conservation/Hulpbronbewaring
 Russian Wheat Aphids
 SANSA Newsletter
 SAPIA News
 Small-scale farmers/Emerging farmers
 Structures/Strukture
 Umlindi
 Vegetable and ornamental plants
 Weed control
 Wheat cultivars
 Wheat production
 Wheat Quality
 

ARC-IAE

 Structures/Strukture

  • Groot hoeveelhede beeste word as plaasdiere aangehou, met die gevolg dat groot hoeveelhede mis geproduseer word. Deur hierdie beesmis te verwerk na biogas, word nie net probleme met higiëne uitgeskakel nie, maar word 'n alternatiewe energiebron geskep wat veral vir die ontwikkelende gemeenskappe in landelike gebiede die probleem van energietekorte kan oplos asook die algehele lewensstandaard kan verhoog.
     
  • Vir die varkboer wat op groter skaal as die ekstensiewe stelsel wil boer, maar nie oor die nodige kapitaal vir ‘n intensiewe stelsel beskik nie, is die semi-intensiewe varkboerdery die aangewese stelsel. Menige varkboer neig vandag na die semi-intensiewe stelsel vanweë groot kapitale uitgawes en die hoë koste van bou-materiale.
     
  • Op versoek van die NDL het LNR-IAE (Instituut vir Landbou-ingenieurswese) ‘n outomatiese visvoerder ontwikkel. Aangesien voerkoste die grootste deel van insetkoste uitmaak, is die behoefte groot om die proses te optimaliseer. ‘n Outomatiese visvoerder is ontwikkel wat beheer word deur die verlangde massa voer aan die visse te lewer, soos deur die verbruiker benodig word.
     
  • Met die snelle toename in bevolking en gepaard gaande toename in die vraag na voedsel, word al hoe meer beeste, varke, hoenders en in ‘n mindere mate skape, intensief aangehou, met die gevolg dat groot hoeveelhede dieremis konsentreer. Afgesien van negatiewe gevolge, besit dieremis ook baie goeie eienskappe waarvan die boer gebruik kan maak - soos byvoorbeeld kunsmatige bemestingstowwe en ook die herwinning van water. Waardevolle inligting oor mishantering, voorbeelde, verwysings en sketse word in hierdie publikasie verskaf. In die artikel word ‘n uittreksel daarvan gegee.
     
  • Die vraag na voedsel, veral groentesoorte, styg steeds. Dit is dus noodsaaklik dat die produsent die geleentheid benut om goedkoper verbouingsmetodes toe te pas om sodoende ook ‘n hoër inkomste te bewerkstellig. Die konstruksie en bedryfkoste verbonde aan ‘n konvensionele tonnel of kweekhuis vir die verbouing van onder meer groente en blomme, is baie hoog. LNR-ILI het dus die verskillende opsies van strukture ondersoek. ‘n Handleiding is saamgestel vir die bou van ‘n effektiewe, maar lae-koste, soortgelyke houtstruktuur, vergeleke met ‘n staalstruktuur.
     
  • Melk is veral vir kleinboere ‘n belangrike voedingsbron, en die meeste besit ‘n kleinskaalse melkery. Om te verseker dat melk van hoë kwaliteit gebruik word, moet die kleinskaalse melkery so doeltreffend moontlik bedryf word.
     
  • Die prioriteit van LNR-ILI se akwakultuur-program is die navorsing en ontwikkeling van produksiestelsels. Die ekonomie van die stelsels asook die gerief en welvaart van die organismes word in ag geneem - die stelsel word by die organismes aangepas en nie die organismes by die stelsel nie.
     
  • Daar is 'n behoefte in die varkboerdery-bedryf in Suid-Afrika aan 'n bekostigbare behuisingstelsel vir ektensiewe varkboerdery. Hierdie behoefte bestaan by opkomende asook bestaande kommersiële boere.
     
  • Peanuts (groundnuts) are cultivated by many farmers as a cash crop. The nuts are harvested and shelled and sold roasted or raw, in small amounts at shopping centres or other venues. Processing of the groundnuts by the farmers themselves is more profitable than selling it unprocessed on large scale. The manual shelling of the nuts is time consuming and only small amounts can be handled.
     
  • Warm and stuffy weather conditions cause heat stress amongst dairy cows, which again gives rise to decreases in fodder intake, milk production and fertility, and an increase in mastitis. The Institute for Agricultural Engineering launched a project during 1994 to determine to what extent heat stress affects dairy cows in South Africa. This project involves several farm owners who have agreed to be part of the experiment and whose farms are managed in a relatively scientific manner.
     


    Page 1 of 4


    Comment on this site   |   Site map   |   Ethics Hotline   |   Legislation   |   Terms and conditions   |   © 2013 ARC