Agricultural Research Council -



News articles

 A
 B
 C
 D
 E
 F
 G
 H
 I
 J
 K
 L
 M
 N
 O
 P
 Q
 R
 S
 T
 U
 V
 W
 X
 Y
 Z

Please select a category
 View all categories
 Agricultural engineering
 Agro processing
 Annual Reports
 CEO magazines/articles
 Disease control
 Energy/Energie
 Food processing/Voedselverwerking
 General
 Germplasm
 Insect control
 Irrigation/Besproeiing
 Mechanisation/Meganisasie
 Media Releases
 MycoAfrica
 News articles
 News releases
 Plant Protection Newsletter
 Radio talks
 Resource conservation/Hulpbronbewaring
 Russian Wheat Aphids
 SANSA Newsletter
 SAPIA News
 Small-scale farmers/Emerging farmers
 Structures/Strukture
 Umlindi
 Vegetable and ornamental plants
 Weed control
 Wheat cultivars
 Wheat production
 Wheat Quality
 

ARC-IAE

 Irrigation/Besproeiing

  • SABI, die Suid-Afrikaanse Besproeiingsinstituut, het by sy nasionale kongres gedurende Augustus 1999, weer sy uitblinker lede met silwer en goue medaljes beloon.
     
  • By die SABI (Suid-Afrikaanse Besproeiingsinstituut) se nasionale kongres, wat gedurende Augustus 1999 in Bloemfontein gehou is, het dr. Piet Gouws oor die toekoms en die renaissance van Suid-Afrika gesels.
     
  • Die gebruik van rouwater vir besproeiing word toenemend aan regulasies en beheer onderwerp. Omdat Suid-Afrika oor ‘n semi-woestyn klimaat beskik is water ‘n skaars en waardevolle hulpbron. Die nuwe Nasionale Waterwet (Wet 36 van 1998)(NWW) vereis dus dat hierdie waterhulpbron doeltreffend aangewend word. Artikel 2b (1)(b) van die Waterwet vereis dat die gebruik van water vanuit ‘n waterhulpbron gemonitor, gemeet en aangeteken word. Die wet het dus die bevordering van die doeltreffende, volhoubare en voordelige gebruik van water in die openbare belang ten doel (Art. 2 (d)).
     
  • Kennis oor hoeveel water ‘n mikrospuit op watter posisie rondom die spuit op die grond neersit, is van kardinale belang in die ontwerp van sekere mikrospuitstelsels. Om dit egter te kan meet, moet die volledige benattingspatroon van die spuit gelyktydig gemeet kan word.
     
  • Die LNR-Instituut vir Landbou-ingenieurswese (LNR-ILI) het ‘n laedruk vloeibeheerklep met verhoogde effektiwiteit ontwikkel om waterverspreiding in kanale of besproeiingskemas te meet.
     
  • Die LNR-Instituut vir Landbou-ingenieurswese het ‘n laedruk vloeibeheerklep met verhoogde effektiwiteit ontwikkel om waterverspreiding in kanale of besproeiingskemas te meet.
     
  • Alhoewel die begrip besproeiing beskou word as ‘n metode om landbouproduksie te verstewig, presteer menige kleinboer-besproeiingskemas maar swak. Skema-infrastruktuur is tipies swak en lekkende kanale en stukkende pompe is volop.
     
  • Om 'n besproeiingstelsel koste-effektief te maak, moet uiterste versigtigheid met die ontwerp aan die dag gelê word. Alle kritieke faktore moet in aanmerking geneem word. Die boer se belange moet teenoor heersende toestande en beskikbare toerusting gebalanseer word. Indien die stelsel nie korrek ontwerp word nie, kan miljoene rande vermors word.
     
  • Vloedbesproeiing is steeds dié besproeiingstelsel wat op groot skaal in Suid-Afrika gebruik word. Dit is die enigste besproeiingstelsel wat bewys het dat dit in kleinskaalse besproeiing volhoubaar is.
     
  • Dit is belangrik vir enige boer dat die mikro-besproeiingstoerusting wat hy wil aankoop getoets word – nie net om van die hoë standaard van toerusting verseker te wees nie, maar ook om belangrike inligting oor die ontwerp in te win. Toerusting van verskeie vervaardigers van besproeiingstoerusting word in hierdie laboratoriums getoets.
     


    Page 1 of 3


    Comment on this site   |   Site map   |   Ethics Hotline   |   Legislation   |   Terms and conditions   |   © 2013 ARC