ARC-IAE |
Energy/Energie |
|
Waterverwarming vir huishoudelike gebruik of vir enige ander doel vereis 'n relatief hoë hoeveelheid energie. Waar daar van elektrisiteit gebruik gemaak word, kan waterverwarming 'n groot persentasie van die totale elektrisiteitsrekening van 'n woonhuis uitmaak. In plaas van hout, gas of elektrisiteit kan die son dus ingespan word om water te verhit.
|
|
|
| |
|
Nat lusern, of lusern wat nie droog genoeg geword het nie, is een van die probleme waarmee die boer wat sy hooi wil baal, te kampe het. In die reënseisoen moet die boer dus dikwels die bale kunsmatig droog, want nat materiaal wat in 'n baal gepers word.
|
|
|
| |
|
Many farmers, not linked to the power grid, use petrol or diesel power generators to supply electricity for home and workshop use.
|
|
|
| |
|
AGRID SA contacted ARC-ILI through the National Department of Agriculture, to conduct tests on power hoes.
|
|
|
| |
|
ARC-IAE was contracted by ARC-Irene to build two heating fans for climate control in their aquaculture hatchery. Standard plans of the heating fans are available at Agrelek, according to which the ARC-IAE workshop has built the fans.
|
|
|
| |