Hierdie boekie sal die Koffieprodusent lei met koffieverbouing. Belangrike aspekte soos produksie en gebiede, kultivars, klimaatvereistes ens. word bespreek. A5-formaat; 21 bladsye